Wednesday, February 23, 2011

Burgersdorp Somerfees: Uitnodiging

Ek het 'n uitnodiging gekry oor 'n moontlike optrede by Burgersfort se jaarlikse Somerfees hierdie jaar. Hulle beplan 'n damesontbyt vir Saterdag, die 15de Oktober 2011.

Sal laat weet wanneer ek bevestiging kry!

Vicki

No comments: