Wednesday, February 9, 2011

Gereformeerde Kerk se Sustersvereniging Petrusburg: Bevestiging

Ek het vanmiddag bevestiging gekry vir my optrede by Petrusburg. Die Gereformeerde Kerk se Sustersvereniging beplan die volgende:

WAT? 'n Lente Tee
WANNEER? 7de September 2011
HOE LAAT? Dit gaan om 9:30 plasavind.

Baie opgewonde oor hierdie geleentheid!

Vicki

No comments: