Monday, February 21, 2011

Hoerskool Sentraal: Optrede Uitnodiging


Ek het 'n uitnodiging gekry om by Hoerskool Sentraal op te tree as motiveringsspreker die 4de Mei 2011.

Dit gaan wees ten bate van Wereld Biddag vir Vrouens, so ek sal die jong meisies en dames personeel aanspreek.

Sal julle laat weet sodra ek bevestiging kry!

Vicki

No comments: