Tuesday, February 22, 2011

LIGnet Artikel Gestuur: 'Het Jy Disleksie?'


My LIGnet.co.za artikel vir February 2011-maand is geskryf en gestuur!

Die artikel gaan oor verskillende bekendes wat gesukkel het (of nogsteeds sukkel) met disleksie.

'n Mens sal verbaas wees om te besef hoe baie mense daar is wat sukkel daarmee...

Sal jou laat weet sodra dit aanlyn is om te lees!

Vicki

No comments: