Monday, February 7, 2011

Mej. Stellalander 2011: Beoordelaar?


Ek het die volgende uitnodiging gekry van Jun-Mari Pretorius (via Facebook):

Elke jaar word die Mej Stellalander gehou, dis 'n skoonheidskompetisie wat die hele Noord-Wes betrek.

Ek het lasjaar ok 'n plek verower en is di jaar betrokke by die reelings. Dis 'n redelike groot ding wat al lank voor die tyd beplan word en dit word vroeg in Mei 2011 gehou by die Skou in Vryburg.

Daar tree ook elke jaar bekende sangers op soos lasjar het Parlatones opgetree.

Ek wil by jou hoor of jy nie dalk sal belangstel om 'n beoordelaar of so te wees nie. Laat weet my of jy belangstel dan sal ek vir jou verdere inligting gee.


Dit sal vir my net 'n groot voorreg wees...! Sal laat weet wanneer ek verdere inligting kry.

Vicki

No comments: