Thursday, February 17, 2011

Mej. Stellalander 2011 Beoordeling: Datum Bevestiging


Ek het bevestiging gekry vir die Mej. Stellalander 2011 skoonheidskompetisie wat in Vryburg gaan plaasvind. Die finale kompetisie is die 5de Mei 2011 - ek gaan een van die beoordelaars wees.

Sien baie uit daarna!

Vicki

No comments: