Wednesday, February 2, 2011

Gereformeerde Kerk se Sustersvereniging Petrusburg: Uitnodiging

Ek het 'n uitnodiging gekry om by die Gereformeerde Kerk se Sustersvereniging in Petrusburg te gaan optree as gasspreker. Hulle beplan 'n Lente Tee vir hul bejaarde woning en dit is vir die 7de September om 9:30.

Kaartjies gaan nie verkoop word nie want hulle wil graag he almal en enige iemand moet welkom voel om te kom. Donasies word wel aanvaar.

Ek moet net my kostes en reelings deurgee.

Sal julle laat weet as daar enige bevestigings kom.

Vicki

No comments: