Thursday, February 3, 2011

Ons Stad: 'Bloemfontein-Skoonhede Het Potensiaal'


In die 27ste Januarie 2011 uitgawe van Ons Stad (BFN), is daar 'n berig op bl. 6 van die Mej. Vrystaat 2011 kompetisie.

Daar word kortliks genoem van my deelneming aan die provisionele kompetisie:

"Onder die deelnemers was Mej. Dowe Suid Afrika, Vicki Fourie (21).
'Ek wil graag die Vrystaat verteenwoordig, want dit is 'n wonderlike provinsie. Dit sal ook die perfekte geleentheid wees om die 'horende wereld' te betree.'"


Vicki

No comments: