Wednesday, February 23, 2011

Oranje Laerskool: Uitnoding


Ek het 'n uitnodiging gekry om by Oranje Meisieskool se Laerskool te gaan optree as gasspreker.

Die datum is bevestig vir die 23ste Mei 2011. Daar gaan 500 meisies wees wat gaan luister en indien hulle belangstel om die Chilli Lipstiek 2 boek te koop - dit gaan beskikbaar wees (dit gaan ook vroegtydig geadverteer word in hul koerant, Eentjienuus).

Baie opgewonde! Ek het verlede jaar alreeds by die hoerskool opgetree.

Vicki

No comments: