Monday, February 28, 2011

Winburg NG Rietfontein: Uitnodiging & Bevestiging


Ek het 'n uitnodiging en bevestiging gekry vanaf NG Rietfontein in Winburg. Hulle beplan 'n familie aand waar ek die gasspreker sal wees.

Die beplannende datum is die 27ste Mei 2011, en dit gaan in die aand om 18:00 plaasvind.

Baie opgewonde!

Vicki

No comments: