Wednesday, March 30, 2011

Chilli Lipstiek 2 Navorsing: Stuur In Jou Antwoorde!


Ek het die volgende aansoek van die skryfster van Chilli Lipstiek 2, gekry:

Ek doen bietjie navorsing om te sien waarvan die lesers hou. Lesers van Chilli Lipstiek 1 & 2, antwoord groot asseblief die volgende vrae!

Het jy een of albei Chilli Lipstieks gelees?

2. Watter verhaal was vir jou die beste?

3. Hou jy van ware verhale of fiksie?

4. Watter tema of temas wil jy graag in 'n Chilli Lipstiekboek sien?
(soos die wat reeds was selfbeeld, seks, materialisme ens)

5.Wat is vir jou belangrik in 'n storie. (bv lewensles, romanse, humor,
trane, ens)

Stuur antwoorde met jou naam en adres aan:
epos: christa@christajordaan.co.za


Vicki

No comments: