Tuesday, March 8, 2011

Ditsem Vrystaat: Deeltydse Joernalis


Ditsem Vrystaat het vir my 'n deeltydse werk as joernalis aangebied. Ek het baie mooi hierna gedink, en net besef dat dit is nie die rigting waarheen ek wil gaan as skryfster nie.

Baie dankie aan Ditsem Vrystaat dat hulle aan my gedink het en dat hulle bereid was om my te help en op te lei.

Ek gaan nogsteeds aangaan met my rubriek, Voorentoe Met Vicki.

Vicki

No comments: