Thursday, March 3, 2011

LIGnet Artikel Gestuur: 'Geboelie? Jy Is Nie Die Enigste Een Nie'


My artikel vir Maart 2011 is gestuur! Die naam is 'Geboelie? Jy Is Nie Die Enigste Een Nie!" en dit gaan op LIGnet.co.za verskyn.

Hier is 'n prikkel om jou nuuskierig te maak:

Wanneer jy ge-target word, voel jy asof jy alleen is en niemand verstaan jou pyn nie. Jy dink jy die enigste persoon is met wie dit gebeur. Raai wat? Jy is nie alleen nie! Hier is ‘n handvol celebs wat ook al deur aaklige ervarings was op skool...

Dit gebeur baie meer gereeld as van wat jy dink. Ek was geboelie op skool, en dit het my so baie geaffekteer dat ek besluit het om eerder te tuisonderig.
Demi Lavato (Camp Rock)

Ek was baie geboelie terwyl ek grootgeword het. Ek het toegelaat dat ek geboelie word wat ek was bang en ek het nie geweet hoe om myself te verdedig nie. Ek was geboelie totdat ek ‘n ander nuwe student gehelp het om te keer dat hy ook geboelie word. Omdat ek opgestaan het vir hom, het ek geleer om op te staan vir myself.
Jackie Chan (Rush Hour, The Karate Kid)

Ek was gereeld geterg. Dit is wat my karakter opgebou het. Dit maak jou wie jy is. Wanneer jy geterg word – wanneer mense jou swakpunte uitwys – dit is net nog ‘n geleentheid vir jou om bo-oor dit te lewe.
Zac Efron (High School Musical)

As jy gereeld geboelie word op skool, en voel jy het genoeg gehad, neem die volgende stappe...


Jy sal maar moet wag vir die artikel op oppie web te verskyn!

Vicki

No comments: