Wednesday, March 30, 2011

LIGnet: 'Disleksie Beteken Nie Jy Is Dom Nie'


My nuutse LIGnet artikel is oppie web! Copy en paste die volgende link in jou search bar:

http://lignet.co.za/index.asp?bodyType=storie&storie_type=a&storie_id=423&kategorie_id=13

Hier is 'n stukkie van die artikel:

Voel jy soms moedeloos, asof jy die enigste een is wat sukkel met lees en/of skryf? Raai wat? Jy is nie alleen nie! Talle mense sukkel daarmee, maar min mense weet daarvan, want dit word weggesteek. Baie mense is skaam daaroor, maar jy hoef nie skaam te wees nie! Lees wat het bekendes te sê oor hulle eie disleksie...

Lekker lees!

Vicki

No comments: