Friday, April 1, 2011

LIGnet: 'Ek Word Geboelie'


My nuutse LIGnet.co.za artikel is oppie web! Copy en paste die volgende link in jou search bar om die hele artikel te lees:

http://lignet.co.za/index.asp?bodyType=storie&storie_type=a&storie_id=428&kategorie_id=11

Hier is 'n proeiseltjie van die artikel:

Wanneer jy geteiken word, voel jy asof jy alleen is en niemand jou pyn verstaan nie. Jy dink jy is die enigste persoon met wie dit gebeur. Raai wat? Jy is nie alleen nie! Hier is ‘n handvol celebs wat ook al deur aaklige ervarings op skool was.

Ek was geboelie op skool, en dit het my so erg geaffekteer dat ek besluit het om eerder tuisonderrig te kry. - Demi Lavato (Camp Rock)

Ek was baie geboelie terwyl ek grootgeword het. Ek het toegelaat dat ek geboelie word, want ek was bang en ek het nie geweet hoe om myself te verdedig nie. Ek was geboelie totdat ek ‘n ander nuwe student gehelp het om te keer dat hy ook geboelie word. Omdat ek opgestaan het vir hom, het ek geleer om op te staan vir myself. - Jackie Chan (Rush Hour, The Karate Kid)


Lekker lees!

Vicki

No comments: