Wednesday, April 20, 2011

Mej. Stellalander 2011: Beoordeling Info


Vryburg se Mej. Stellalander 2011 kompetisie gaan hierdie jaar plaasvind by die Skou.

Die kroninggeleentheid gaan Donderdag, die 5de Mei plaasvind op 18:00. Ek gaan een van die beoordelaars wees.

Die beoordelaars gaan vroeg daardie middag bymekaar kom om privaat onderhoude met die deelnemers te voer. Die meisie wat die natuurlikste skoonheid is en wat as 'n ambassadeur vir haar koerant en die Skou kan optree, gaan gekies word daardie aand as Mej. Stellalander 2011.

Ek is baie opgewonde oor hierdie geleentheid!

Vicki

No comments: