Wednesday, April 20, 2011

Stellalander Koerant: Moontlike Voorblad Foto Publikasie


Ek gaan 'n beoordelaar wees by die Mej. Stellalander kompetisie, en die koerant Stellalander het gevra of hulle my foto op die voorblad kan sit vir daardie week.

Dit sal vir my 'n groot voorreg wees!

Vicki

No comments: