Monday, May 2, 2011

LIGnet: 'William & Kate Trou!'



My nuutse artikel vir LIGnet is oppie web! Dit gaan oor William & Kate.

Om die artikel te lees, copy en paste die volgende link in jou search bar:
http://lignet.co.za/index.asp?bodyType=storie&storie_type=a&storie_id=432&kategorie_id=13

Hier is 'n proeiseltjie van die artikel:

Al het Prins William nie een van ons gekies om sy gesogte bruid te wees nie, kan ons rus in die wete dat Jesus – die Koning van alle konings én koninginne – ons Bruidegom is. Hy het óns gekies om sy bruid te wees!

Die beste van alles? Jesus verwag nie van ons om perfek te wees nie. Ons is vry om onsself te wees, en Hy gee vir ons die vryheid om te doen wat ons wil, wanneer en waar ons ook al wil.


Vicki

No comments: