Friday, May 6, 2011

Mej. Stellalander 2011: Beoordeling & Koerant Voorblad

Ek was verlede aand in Vryburg waar ek een van die beoordelaars vir die Mej. Stellalander 2011 skoonheidskompetisie was.

Baie geluk aan die volgende wenners wat gekroon was by die jaarlikse skou:

1. Lize Mari Twigge - Mej. Stellalander 2011
2. Elandri Odendaal - 1ste Prinses & Leserskeuse
3. Paballo Lechabo

Refilwe Rakanang was gekies as Mej. Fotogenies en Yolandi Meintjies as Mej. Persoonlikheid.

Die Vryburgse koerant, Stellalander, het ook 'n foto van my oppie voorblad gesit (4de Mei 2011).

Baie dankie aan Ju-Mari Pretorius en haar ma, Leona, wat my met ope arms ontvang het tydens my verblyf en besoek in Vryburg.

Vicki

No comments: