Wednesday, May 25, 2011

Oranje Laerskool Optrede: Fotos & Eendjie Nuus

Om die fotos van my besoek na Oranje Meisie Laerskool vroeer in die week, te sien, copy en paste die volgende link in jou search bar:

http://www.facebook.com/media/set/?set=a.10150202770789545.311689.532039544&l=8b1ba7be96

In die nuutse uitgawe van Eendjie Nuus (Oranje Laerskool se weeklikse koerantjie) is daar geadverteer dat ek by die skool sou kom praat, asook om die That's My Girl & Chilli Lipstiek 2 te bemark & verkoop.

Vicki