Monday, May 16, 2011

Volksblad se Vrydag+: Artikel Informasie

Volksblad se bylae wat Vrydae verskyn, Vrydag+, het laat weet hulle stel belang om 'n stukkie oor my te plaas in hierdie Vrydag se Vrydag+.

Baie opgewonde! Indien u in die Vrystaat woon, gaan koop gerus Vrydag se Volksblad. Indien u nie in die Vrystaat woon nie, sal ek laat weet of dit oppie website sal verskyn.

Vicki

No comments: