Monday, May 30, 2011

Winburg: Optrede & Fotos

Ek was verlede week Vrydag by Christa Jonker-Jordaan se begrafnis (skryfster van Chilli Lipstiek 2), en daarna het ek vertrek na Winburg waar ek opgetree het as gaspreker by 'n NG Kerk.

Om die fotos te sien, copy en paste die volgende link in jou search bar:

http://www.facebook.com/media/set/?set=a.10150206919019545.313069.532039544&l=7e9ddbfc1e

Vicki

No comments: