Saturday, June 4, 2011

LIGnet: 'Die Reënboognasie'

Voel jy soms negatief oor ons land? Blameer dit op die koerante. Daar is eintlik baie unieke, wonderlike dinge van ons land. Lees my nuutse LIGnet.co.za artikel:

http://lignet.co.za/index.asp?bodyType=storie&storie_type=a&storie_id=437&kategorie_id=13

Hier is 'n proeiseltjie van die artikel:

Ons as Suid-Afrikaners voel partykeer negatief oor ons land, maar dit is omdat die koerante meeste van die tyd net negatiewe nuus publiseer. Daar is eintlik baie unieke, wonderlike dinge van ons land. Ons word nie verniet die ‘Reënboognasie’ genoem nie. Oud-president, Nelson Mandela, het ons land in die kollig geplaas toe hy gehelp het om ‘n einde aan apartheid te maak. Dit is egter nie al wat ons land besonders maak nie. Ons het ook braaivleis, ‘n verskeidenheid van wilde diere en baie amptelike tale wat in ons land gepraat word.

As jy steeds nie oortuig is nie, lees gerus verder...


Lekker lees!

Vicki

No comments: