Thursday, June 9, 2011

LIGnet: 'Is Jy 'n Boelie?'

My nuwe LIGnet artikel 'Is Jy 'n Boelie?' is nou oppie web! Copy & paste die volgende link in jou search bar:

http://lignet.co.za/index.asp?bodyType=storie&storie_type=a&storie_id=441&kategorie_id=11

Hier is 'n proeiseltjie van die artikel:

In Never Been Kissed, praat Drew Barrymore met die skoolboelies:

“Jy sal vir die res van jou lewe probeer uitfigure hoe om ander mense af te breek, want dit laat jou belangrik voel. Daar is ‘n groot wêreld daar buite – ‘n wêreld wat baie groter is as jou matriek-afskeid en hoërskool ... Vind uit wie jy is en probeer om nie bang te wees nie.”

Slim woorde, nè?

Wil jy ophou om ander mense te boelie? Hier is 'n paar tips...


Lekker lees!

Vicki

No comments: