Monday, June 20, 2011

Stellenbosch Laerskool: Optrede Bevestiging

Laerskool Stellenbosch het my genooi om die 3de Augustus 2011 by hul skool te kom optree.

Vir meer inligting oor die skool: http://www.lstellen.co.za/

Baie opgewonde vir die geleentheid wat ek kry om die Kaap te besoek!

Vicki

No comments: