Monday, August 29, 2011

HESC: Nie Ambassadeur

HESC (Hoedspruit Endangered Species Centre) het dit oorweeg om my 'n ambassadeur van HESC te maak. Na onderhandelings is daar besluit gemaak dat op hierdie stadium is dit nie die regte tyd nie.

Sal jou op hoogtes hou indien daar wel weer 'n moontlikheid is dat ek 'n ambassadeur kan word vir HESC.

Dit was voorwaar 'n groot voorreg dat hulle dit wel oorweeg het om my 'n ambassadeur te maak van hul organisasie!

Vicki

No comments: