Wednesday, August 31, 2011

Radio Rosestad: Onderhoud Uitgesaai

Ek het gister oggend om 10h00 op Radio Rosestad vir die 3de (of is dit die 4de?) keer verskyn.

'n Spesiale dankie aan Sandra Goosen vir die geleentheid. Dankie dat u ook die onderhoud met my gevoer het.

Vicki

No comments: