Monday, September 12, 2011

Bloemnuus: 'Woon Jeugberaad By'

In die 26ste Augustus 2011 uitgawe van Bloemnuus, was daar op bladsy 13 'n kort berig met 'n foto van my saam met 'n paar van die mense wat betrokke was by die Jeugberaad by Hoerskool Sentraal. Ek was een van die hoof gassprekers gewees.

Vicki

No comments: