Saturday, September 24, 2011

Brandfort Vroue Konferensie 2012: Uitnodiging

Ek het sopas my eerste uitnodiging gekry om op te tree as gasspreker in 2012! Dit gaan 'n vroue konferense wees wat die 24ste tot die 26ste Augustus 2012 in Brandfort gaan plaasvind.

Sal nader aan die tyd meer info op my blog plaas.

Vicki

No comments: