Monday, September 12, 2011

Ditsem Vrystaat: 'SA Verteenwoordig In Praag'

In die Augustus uitgawe van Ditsem Vrystaat het ek op die voorblad verskyn.

Die opskrif was 'SA Verteenwoordig in Praag' met 'n foto van my wat op die Charles Bridge geneem was.

In die binneblad was daar 'n berig wat ek geskryf het oor my ervaring van die Mej Dowe Wereld, 'Kompetisie In Praag Aangebied.'

Vicki

No comments: