Tuesday, September 27, 2011

LIGnet: 'Die Regte Fondament'

My nuutse LIGnet artikel is oppie web! Die naam van die artikel was eintlik 'Huis Van Kaarte' maar dis verander na 'Die Regte Fondament.'

Copy & paste die volgende link in jou search bar:

http://www.lignet.co.za/index.asp?bodyType=storie&storie_type=a&storie_id=465&kategorie_id=7

Hier is 'n proeiseltjie van die artikel:

Het jy al ooit probeer om ‘n piramiede van speelkaarte te bou? Of selfs ‘n huisie, met die dakkie daarby? Dit verg geweldige konsentrasie en baie geduld! As die eerste ry van kaarte nie stewig en presies genoeg is nie, gaan die res van die piramiede ‘n totale flop wees.

Die kaarte sal inmekaarval en jy sal hardop sug: “Agge nee! Nou moet ek al wéér van vóóraf begin ...”


Lekker lees!

Vicki

No comments: