Monday, September 5, 2011

Manna: 'Ek Sal Bly Hoop'

Koop die nuutse uitgawe van Manna Tydskrif - Lees van gees en waarheid en lees bladsy 30 (Sept/Okt 2011). My artikel se naam is 'Ek Sal Bly Hoop.' Lekker lees!

Hier is 'n proeiseltjie van die artikel:

Ek wonder soms hoe die lewe sou gewees het sonder hoop of drome…‘n Lewe sonder passie, ‘n lewe sonder die vuur in ons harte.
Ons sou net doelloos hier rondgedwaal het. Ons sou geglo het ons kom werklik van bobbejane, en dat alles begin het met die ‘big bang’. Ons sou seker heeldag depressief voor die TV gelê het, en nie skool/werk toe gegaan het nie…


Besoek hul webtuiste: http://www.mannatydskrif.co.za/

Vicki

No comments: