Saturday, September 24, 2011

Oos London - NG Nahoon Gemeente: Uitnodiging

Die NG Nahoon Gemeente in Oos London het my genooi om die 27ste November 2011 op te tree as gasspreker by hul Kerksang Diens.

Sal nader aan die tyd meer info op my blog plaas indien daar nog enige inligting van hulle kant af kom.

'n Spesiale dankie aan ds. Riaan van der Mescht vir die uitnodiging

Vicki

No comments: