Thursday, September 29, 2011

Pasella: Onderhoud Uitgesaai op TV

Ek het Woensdag aand - die 28ste September 2011 - op Pasella vir die eerste keer verskyn. Ek het omstreeks sowat net voor 20h00 opgekom. Charlene Lackey het die onderhoud met my gevoer.

Dankie aan almal wat gekyk het, asook die geweldige positiewe kommentaar wat ek daarna ontvang het per epos, Facebook, Twitter en per SMS.

Vicki

No comments: