Wednesday, September 21, 2011

Prieska & Petrusburg: FOTOS

Ek het die 8ste & 9de September 2011 in Prieska opgetree as motiverende spreekster by die Hoer & Laerskool van Prieska, asook 'n aandfunksie wat by die kerk gehou was.

Die 14de September 2011 was ek in Petrusburg vir 'n ander funksie.

Om die fotos van albei dorpe te sien, copy & paste die volgende Facebook link in jou search bar:

http://www.facebook.com/media/set/?set=a.10150317327059545.343970.532039544&l=f0a2345bb0

Vicki

No comments: