Saturday, September 24, 2011

Primêre Skool Luckhoff: Uitnodiging

Ek het 'n uitnodiging gekry om op te tree as gasspreker by Primêre Skool Luckhoff in Luckhoff.

Sal laat weet sodra ek enige bevestiging kry van hulle kant af, asook wat die datum(s) gaan wees.

Vicki

No comments: