Monday, September 19, 2011

RSG: Monitor Onderhoud LINK

Ek het Maandag oggend op RSG se Monitor program gesels met Cobus Bester. Om die onderhoud te luister, copy & paste die volgende link in jou search bar:

http://www.rsg.co.za/op-die-lug.asp

(Dit is die 2de post van daardie bladsy - Maandag 19 September, Monitor met Cobus Bester)

September is Doofheidbewustheidsmaand en ter viering hiervan kuier die voormalige Mej. Dowe SA, Vicki Fourie, vandag saam met ons in die ateljee. Vicki het slegs 3% gehoor, maar sy kan wel liplees. Sy is verlede jaar as die eerste prinses in Mej. Dowe Internasionaal aangewys, en nadat sy twee maande gelede in Praag aan die Mej. Dowe Wêreldkompetisie deelgeneem het, is sy ook 'n internasionale rolprent kontrak aangebied. Cobus Bester praat met haar...

'n Spesiale dankie aan Anna-Marie Janse van Vuuren - sy het my spesiaal genooi om na die ateljee toe te kom in Johannesburg & sy het ook die navorsing vrae oor my gedoen.

Vicki

No comments: