Tuesday, October 11, 2011

Die Volle Evangelie Kerk Kerugma Gemeente: Optrede

Ek het skoon vergeet hiervan! Die 9de Oktober 2011 het ek opgetree by die Die Volle Evangelie Kerk Kerugma Gemeente in Bloemfontein.

Dit was 'n wonderlike tyd gewees!

Dieselfde mense wat my genooi het om by hierdie kerk op te tree, beplan 'n Vroue Konferensie volgende jaar in Brandfort (Augusuts 2012) waar hulle graag wil he ek moet ook 'n gasspreker wees.

Vicki

No comments: