Tuesday, October 11, 2011

Manna: Vasste Kolom

Manna tydskrif het my laat weet dat hulle wil graag vir my 'n vasste kolom wil gee in die Suid Afrikaanse tydskrif.

Die tydskrif kom elke tweede maand uit & daar gaan van nou af 'n artikel van ongeveer 800 woorde wat ek geskryf het, verskyn daarin.

Manna tydskrif het ongeveer meer as 7 000 lesers per uitgawe.

In die nuutse uitgawe van Manna tydskrif (Sept-Okt 2011) is daar 'n artikel van my geplaas ('Ek Sal Bly Hoop').

Sal laat weet sodra ek 'n naam het vir my kolom.

Vicki

1 comment:

Boundless Technologies (Pvt) Ltd. said...

Hi. I wanted to drop you a quick note to express my thanks.
CCTV Karachi