Wednesday, October 26, 2011

NG Familiekerk Eldoraigne (PTA): 2012 Uitnodiging

Ek is genooi om op te tree as gasspreker by hierdie kerk die 22ste Januarie in 2012. Sover sal dit my eerste optrede vir 2012 wees.

Sal laat weet wanneer daar bevestiging kom van hulle kant af.

Besoek hul webtuiste: http://www.eldofam.co.za/

Volg hulle op Twitter: @Eldofam

Vicki

No comments: