Monday, October 3, 2011

Nuwe Hoop Skool: 2012 Uitnodiging

Nuwe Hoop skool in Pretoria het my genooi om volgende jaar by hul skool op te tree.

Sal laat weet sodra daar bevestiging is, asook wat die datums is.

Vicki

1 comment:

ica said...

like your blog!! :)