Saturday, October 8, 2011

Pasella: Wen Video

Vir die wat my Pasella onderhoud weer wil kyk of dit wil aflaai & bere - hier is die link:

http://www.pasella.com/pollDetail.php?curPoll=56

'n Spesiale dankie aan almal wat gestem het - ek het 56% van die stemme gekry!! Dankie, Facebook & Twitter vriende!!

Vicki

No comments: