Monday, October 31, 2011

SA Horseman: 'Afgeval, Seergekry, Opgeklim, Weer Gery'

My 2de artikel vir SA Horseman is oppie web!

Copy & paste die volgende link in jou search bar:

http://www.horsejunction.co.za/sahorseman/aa_Issues/septokt2011/afgeval.djhtml

Hier is 'n proeiseltjie van die artikel:

Hulle sê dat as 'n mens drie keer van 'n perd afgeval het, sal dit nooit weer gebeur nie. Ek is nie heeltemal seker of 'n mens dit moet glo nie. Dit was nog altyd my missie om statistiek – selfs mense en hul eie menings – verkeerd te bewys. Hier is twee voorbeelde: Met ballet kon ek nie die klank hoor nie, maar ek het 'uitstekend' gevaar in die eksamen. Met drama het ek internasionaal teen horendes gekompeteer, al is daar gesê ek sou nie eens kon leer praat nie...

Lekker lees!

Vicki

1 comment:

Suporna Roy said...

Nice Blog.......
Great Work Keep it up.......
I Like This Very Much.......