Tuesday, November 1, 2011

Aandbloem Gastehuis: 2012 PTA Borgskap

Ek gaan die 19de tot die 23ste Januarie 2012 in Pretoria wees om by die NG Familiekerk Eldoraigne op te tree as gasspreker.

Aandbloem Gastehuis is 'n 4-ster gastehuis, en hulle het ingestem om my en my bestuurder te borg met verblyf.

Ek het gaan loer op hul website, en dit lyk soos 'n absoluut pragtige plekkie... Ons sien baie uit daarna om daar te gaan bly vir 'n paar dae!

'n Spesiale dankie aan Johan & Elsabé Bloem - die eienaars van die gastehuis. Dankie vir jul diensbaarheid & ondersteuning!

Besoek gerus Aandbloem Gastehuis se website vir meer info: http://www.aandbloem.co.za/

Vicki

1 comment:

Sex Videos said...

I wonder how you got so good. This is really a fascinating blog, lots of stuff that I can get into. One thing I just want to say is that your Blog is so perfect!
security equipment