Thursday, November 10, 2011

Hertzogville Gemeente: 2012 Uitnodiging

Ek het 'n uitnodiging gekry vanaf die Gemeente Kommittee van Hertzogvile (Vrystaat) om by hul kerk op te tree as gasspreker die 8ste Februarie 2012.

Sal laat weet sodra ek bevestiging & meer inligting kry!

Vicki

No comments: