
Dit hoort voor die einde van hierdie jaar oppie web geplaas te word.
Hier is 'n proeiseltjie van die artikel:
Toe die drie outjies die klipharde geluid van die horing hoor blaas, het hulle dit net geignoreer. Die klanke van die fluit en die harp het weerklink deur die heelal, en ALMAL – selfs die regters en prinse – het dadelik neergeval in vrees. Mense van elke kultuur en taal het hul knieë gebuig en hul koning se goue standbeeld aanbid.
‘Mag die koning vir ewig lewe!’ het hulle almal geskree.
Dít was die bevel van koning Nebukadnésar, en niemand het dit gedurf om hom teë te praat nie.
Behalwe vir Sadrag, Mesag en Abednégo...
Vicki
No comments:
Post a Comment