Thursday, November 17, 2011

Manna: 'Ek Weet Jy Kan!'

Ek gaan van nou af my eie rubriek in die Manna Tydskrif - Lees van gees en waarheid tydskrif hê! Hoe koel is dit?? Koop die nuutse uitgawe om my artikel 'Ek Weet Jy Kan!' op bl. 9 te lees.

Besoek Manna se webtuiste: http://www.mannatydskrif.co.za/

Vicki

1 comment:

BlessWess said...

Voorspoed met jou artikels. God bless