Thursday, November 17, 2011

SA Horseman: 'Wat Is In 'n Naam?' Ingestuur

My volgende artikel vir SA Horseman is sopas ingestuur. Dit sal geplaas word in hul Januarie/Februarie 2012 uitgawe.

Die rubriek se naam is 'Wat Is In 'n Naam?.'

Hier is 'n proeiseltjie van die artikel:

Black Beauty is seker die mees gewildste perd naam wat daar is. Daar is ook ‘n perd wat amper ‘n soorgelyke naam het: Blackfoot (maar sy pote is wit). Vasvat, Lady Luck en Oumatjie is oulike name. Hiccups en Bosluis is ‘n oorspronklike naam vir ‘n perd. Ek ken iemand wat se perd se naam eintlik Miss Delilah was, maar toe sy haar gekry het, was dié perd so maer dat sy haar eerder ‘Faksie’ genoem het – omdat sy dun genoeg was om gestuur te word as a ‘n faks papier...

Vicki

No comments: