Tuesday, December 13, 2011

Ditsem Vrystaat - Voorentoe Met Vicki: 'Huis Van Kaarte'

In die Des 2001/Jan 2012 uitgawe van Ditsem Vrystaat is my artikel 'Huis Van Kaarte' geplaas by my rubriek, Voorentoe Met Vicki.

Copy en paste die volgende link in jou search bar om die artikel te lees:
http://www.ditsem.net/vorentoe-met-vicki.php

Hier is 'n proeiseltjie van die artikel:

Het jy al ooit probeer om 'n piramide van speelkaarte te bou? Of selfs 'n huisie, met die dakkie daarby? Dit verg baie konsentrasie, veral geweldige geduld! As die eerste ry van kaarte nie stewig en presies genoeg is nie, gaan die res van die piramide 'n totale flop wees.

Die kaarte sal inmekaar sak, en jy sal dan net hardop sug, 'Agge nee! Nou moet ek al wéér van vóóraf begin...'

Dit werk nie altyd so maklik in die lewe nie. Jy het NET een kans om jou lewe te lewe... Jy is net EENKEER 'n kind. EENMAAL 'n tiener. En vanaf die ouderdom van 21, is jy VIR ALTYD 'n grootmens...


Lekker lees!

Vicki

No comments: