Monday, December 5, 2011

LIGnet: 2012 Veranderinge

Ek skryf alreeds vir meer as 3 jaar vir LIGnet.co.za. Talle van my artikels is op hul website - meer as 'n 1, 500 besoekers het elke maand vir LIGnet.co.za besoek.

Vanaf volgende jaar in April 2012 gaan LIGnet nie meer 'n website he nie. Wat wel gaan gebeur is dat LIGnet 'n Facebookblad gaan begin.

Ek gaan nogsteeds vir LIGnet skryf tot Maart 2012. Daarna gaan LIGnet oorskyf na Facebook toe.

Dit was 'n positiewe ervaring gewees om vir LIGnet te skryf! Dit het vir my baie blootstelling gegee as skryfster. Ek sal dit vir altyd onthou!

Vicki

1 comment:

relianceoffers said...

Nice article and I will definitely bookmark it. I really like your writing style so I will visit this blog
again in the future!

www.relianceoffers.com